bemin [boodskap #133983] |
Tue, 06 October 2020 18:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bemin
Afbreking: be•min
Werkwoord: bemin
Verlede tyd: het bemin
Betekenis:
• Baie van iemand hou of iemand aanbid.
Gebruik:
• Ná haar man se dood smag sy weer daarna om bemin te word.
Sinoniem:
• liefhê
• vereer
Afgelei:
• beminde
• beminlik
Vertaling:
Engels: to love, be fond of
Nederlands: beminnen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|