Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » armoedig
armoedig [boodskap #133982] Tue, 06 October 2020 15:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
armoedig
Afbreking: ar•moe•dig


Byvoeglike naamwoord: armoedig
Vergrotende trap: armoediger
Oortreffende trap: armoedigste
Attributief: armoedige

Betekenis:
• Wat van armoede getuig.

Gebruik:
• Ten spyte van Angola se natuurlike rykdom leef die bevolking in armoede.

Sinoniem:
• behoeftig

Afgelei:
• armoedigheid

Vertaling:
Engels: poor, poverty‐stricken
Nederlands: armoedig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aptyt
Volgende onderwerp: bemin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:04:09 UTC 2025