Tobie se Cremora [boodskap #1663] |
Tue, 29 July 2003 20:56 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tobie, ek kon net een van jou poste sien. Katryn het vir my die ander
gestuur. Oor die webwerf, dankie vir die verduideliking, dit klink na 'n
interessante projek. Was jy self weer Angola toe na die oorlog daar?
Lorinda
|
|
|
Re: Tobie se Cremora [boodskap #1674 is 'n antwoord op boodskap #1663] |
Tue, 29 July 2003 22:12 |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 29 Jul 2003 21:56:55 +0100, "Lorinda" wrote:
> Tobie, ek kon net een van jou poste sien. Katryn het vir my die ander
> gestuur. Oor die webwerf, dankie vir die verduideliking, dit klink na 'n
> interessante projek. Was jy self weer Angola toe na die oorlog daar?
>
> Lorinda
>
>
>
As jy môreaand weer 'n probleem het met Tobie se pos,
sal Katryn en ek niks uitvee wanneer ons daarop reageer nie.
Dan lees jy dit via ons.
En indien ons iets byvoeg, is dit in sy hande om dit te bewys.
DD
|
|
|
Re: Tobie se Cremora [boodskap #1677 is 'n antwoord op boodskap #1674] |
Tue, 29 July 2003 22:24 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:d6sdivcpiseacj9d5qnvi6hah0isuls8lq@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 21:56:55 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> Tobie, ek kon net een van jou poste sien. Katryn het vir my die ander
>> gestuur. Oor die webwerf, dankie vir die verduideliking, dit klink na 'n
>> interessante projek. Was jy self weer Angola toe na die oorlog daar?
>>
>> Lorinda
>>
>>
>>
> As jy môreaand weer 'n probleem het met Tobie se pos,
> sal Katryn en ek niks uitvee wanneer ons daarop reageer nie.
> Dan lees jy dit via ons.
> En indien ons iets byvoeg, is dit in sy hande om dit te bewys.
>
> DD
DD, hou op om met my universe te mors!:) Ek hoop ek sien sy pos more...
Dit was seker net 'n server probleem Tobie, of my internetverskaffer het
besluit om jou te sensor....:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Tobie se wipped cream [boodskap #1679 is 'n antwoord op boodskap #1663] |
Wed, 30 July 2003 08:49 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda"
Was jy self weer Angola toe na die oorlog daar?
---
nee, nie daar gewees nie, was uit genooi om aan
die einde van die jaar met 4x4 te gaan, maar wie
gaan na my pappagaai kinders kyk :-(
Dit gaan egter nog lank neem voordat enige iets
positief in die binneland sal gebeur. Die
middelande is so vrugbaar. En daar lê nog
derduisende landmyne :-(
In Luanda gaan alles aan, infrastukture soos krag,
sewerage, stormslote begin nou eers na gekyk en
opggradeer word. 2 de rykste land aan olie in
Afrika. Texaco, Shell, BP en andere maak miljoene
$, jy moet sien die voertuie waarmee mense nou
daar ry. Jy moet kyk wat dit kos om in 'n kondo te
bly. Alles is in VSA $, die lokale geld beteken
niks.
---
|
|
|
|
|