lomp [boodskap #133972] |
Mon, 05 October 2020 19:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lomp
Afbreking: lomp
Byvoeglike naamwoord: lomp
Vergrotende trap: lomper
Oortreffende trap: lompste
Attributief: lomp
Betekenis:
• Onhandig en onbeholpe, geneig om te struikel en dinge te laat val.
• Dik en swaar; moeilik om te hanteer.
Gebruik:
• 'n Pikkewyn is rats in die water, maar lomp op land.
• Ons het nie regtig nut vir die lomp tafel nie.
Antoniem:
• rats
Afgelei:
• lomperd
• lompheid
Vertaling:
Engels: clumsy
Nederlands: lomp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|