southappie [boodskap #133967] |
Ma, 05 Oktober 2020 16:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
southappie
Afbreking: sout•hap•pie
Samestelling: sout + happie
Selfstandige naamwoord: southappie
Meervoud: southappies
Betekenis:
• 'n Versnapering wat souterig proe.
Gebruik:
• Die southappies smaak vorentoe.
Sinoniem:
• soutigheid
Vertaling:
Engels: savory, savoury, salty bite
Nederlands: hartigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|