| innoveer [boodskap #133965] |
Ma., 05 Oktober 2020 15:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
innoveer
Afbreking: in•no•veer
Werkwoord: innoveer
Verlede tyd: het geïnnoveer
Teenwoordige deelwoord: innoverend, innoverende
Verlede deelwoord: geïnnoveerde
Betekenis:
• Iets nuuts bedink of maak.
Gebruik:
• 'n Entrepreneur moet buite die kassie kan dink en kan innoveer.
Antoniem:
• stagneer
Afgelei:
• innovasie
• innoveerder
• innovering
Vertaling:
Engels: to innovate
Nederlands: innoveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|