verloftydperk [boodskap #133963] |
Mon, 05 October 2020 14:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verloftydperk
Afbreking: ver•lof•tyd•perk
Samestelling: verlof + tydperk
Selfstandige naamwoord: verloftydperk
Meervoud: verloftydperke
Verkleinwoord: verloftydperkie
Meervoud van verkleining: verloftydperkies
Betekenis:
• Tyd waartydens iemand op verlof is.
Gebruik:
• By gebrek aan 'n skriftelike ooreenkoms, word die werknemer se verlof verleng met elke openbare vakansiedag wat in die verloftydperk val.
Sinoniem:
• verlofperiode
Vertaling:
Engels: leave period
Nederlands: verloftijdperk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|