babbel [boodskap #133961] |
Mon, 05 October 2020 14:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
babbel
Afbreking: bab•bel
Werkwoord: babbel
Verlede tyd: het gebabbel
Betekenis:
• Aanhoudend praat oor sake van weinig belang.
Gebruik:
• Sy babbel aanmekaar, maar my gedagtes is baie ver weg.
Sinoniem:
• klets
Afgelei:
• babbelaar
• babbelagtig
• babbelary
• babbelbek
• babbelend
• babbelkous
• babbelrig
• babbelsiek
• babbelsieke
• babbelsug
Vertaling:
Engels: to babble, chatter, prattle
Nederlands: babbelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|