| ekspert [boodskap #133956] |
Ma., 05 Oktober 2020 10:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ekspert
Afbreking: eks•pert
Selfstandige naamwoord: ekspert
Meervoud: eksperte
Verkleinwoord: ekspertjie
Meervoud van verkleining: ekspertjies
Betekenis:
• Iemand wat besonder goed met 'n bepaalde onderwerp bekend is.
Gebruik:
• 'n Ekspert raak soms baie geïrriteerd met mense wat dink dat hulle alles weet.
Sinoniem:
• deskundige
• fundi
• kenner
• kundige
• meester
• saakkundige
Antoniem:
• leek
Vertaling:
Engels: expert
Nederlands: expert
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|