waardevol [boodskap #133950] |
Sun, 04 October 2020 19:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waardevol
Afbreking: waar•de•vol
Byvoeglike naamwoord: waardevol
Vergrotende trap: waardevoller
Oortreffende trap: waardevolste
Attributief: waardevolle
Partitief: waardevols
Betekenis:
• Wat groot waarde of betekenis het.
Gebruik:
• Volstruisvere is waardevol en kan hoë pryse op markte behaal.
• Hy het 'n waardevolle bydrae gelewer.
Sinoniem:
• duur
• duurgekoop
• kosbaar
Antoniem:
• goedkoop
• waardeloos
Vertaling:
Engels: valuable, worthful
Nederlands: waardevol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|