petroljoggie [boodskap #133947] |
Sun, 04 October 2020 16:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
petroljoggie
Afbreking: pe•trol•jog•gie
Samestelling: petrol + joggie
Selfstandige naamwoord: petroljoggie
Meervoud: petroljoggies
Betekenis:
• Persoon wat klante by 'n petrolstasie bedien.
Gebruik:
• Die petroljoggie maak die motor se tenk vol en was daarna die vensters.
Sinoniem:
• pompjoggie
Vertaling:
Engels: gas jockey, pump attendant
Nederlands: pompbediende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|