onbewus [boodskap #133940] |
So, 04 Oktober 2020 11:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbewus
Afbreking: on•be•wus
Byvoeglike naamwoord: onbewus
Attributief: onbewuste
Betekenis:
• Nie van iets weet of daarvan kennis dra nie.
Gebruik:
• Die Addamse is welgestelde en eksentrieke mense, wat totaal onbewus is van hoe vreemd en angswekkend ander mense hulle vind.
Sinoniem:
• onbekend
• oningelig
• onkundig
• onwetend
Antoniem:
• bewus
Afgelei:
• onbewustelik
• onbewustheid
Vertaling:
Engels: unaware, ignorant
Nederlands: onbewust
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|