denkbeeldig [boodskap #133939] |
Sun, 04 October 2020 11:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
denkbeeldig
Afbreking: denk•beel•dig
Byvoeglike naamwoord: denkbeeldig
Vergrotende trap: denkbeeldiger
Oortreffende trap: denkbeeldigste
Attributief: denkbeeldige
Partitief: denkbeeldigs
Betekenis:
• Wat net in die gedagtes bestaan; wat in die gedagtewêreld verbeel word.
Gebruik:
• 'n Mens se brein kan nie altyd onderskei tussen dit wat werklik is en dit wat denkbeeldig is nie.
Sinoniem:
• fantasie
• fiktief
• imaginêr
• irreëel
Antoniem:
• werklik
Vertaling:
Engels: imaginary, hypothetical
Nederlands: denkbeeldig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|