ordinêr [boodskap #133936] |
Sun, 04 October 2020 10:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ordinêr
Afbreking: or•di•nêr
Byvoeglike naamwoord: ordinêr
Attributief: ordinêre
Partitief: ordinêrs
Betekenis:
• Wat gewoon, alledaags en normaal is.
• Met 'n gebrek aan beskaafdheid; grof, plat en vulgêr.
Gebruik:
• Die gevoel wat ek ervaar met jou lippe op myne is alles behalwe ordinêr.
• Kan mens so ordinêr wees?
Sinoniem:
• alledaags
• gewoon
• normaal
Antoniem:
• besonders
• buitengewoon
Afgelei:
• ekstra-ordinêr
Vertaling:
Engels: ordinary, common, everyday
Nederlands: ordinair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|