barion [boodskap #133935] |
Sun, 04 October 2020 09:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
barion
Afbreking: ba•ri•on
Selfstandige naamwoord: barion
Meervoud: barions
Betekenis:
• 'n Swaar subatomiese deeltjie wat uit 'n ongelyke aantal kwarke bestaan (minstens drie).
Gebruik:
• Elke barion het 'n ooreenstemmende antideeltjie (antibarion), waar die ooreenstemmende antikwarke die kwarke vervang.
Hiperoniem:
• hadron
Hiponiem:
• proton
• neutron
Afgelei:
• antibarion
• bariongetal
• barionies
• dibarion
Verwant:
• meson
Vertaling:
Engels: baryon
Nederlands: baryon
Nota:
• Van Grieks, βαρύς (barus, "swaar") + -on
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|