konfrontasie [boodskap #133931] |
Sun, 04 October 2020 09:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konfrontasie
Afbreking: kon•fron•ta•sie
Selfstandige naamwoord: konfrontasie
Meervoud: konfrontasies
Betekenis:
• Botsing tussen persone of magte wat teenoormekaar gestel word.
Gebruik:
• Die Bulhoek-opstand van 1921 het op 'n gewelddadige konfrontasie tussen 'n fanatieke sekte en die Polisie uitgeloop.
Sinoniem:
• botsing
Verwant:
• konfronteer (ww.)
Vertaling:
Engels: confrontation
Nederlands: confrontatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|