Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manewales
manewales [boodskap #133930] Sun, 04 October 2020 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
manewales
Afbreking: ma•ne•wa•les


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: manewales
Verkleinwoord:
Meervoud van verkleining: manewaletjies

Betekenis:
• Stoute of snaakse dinge wat iemand aanvang.

Gebruik:
• Die nar se energieke, stuitige manewales sal jou laat skaterlag.

Wisselvorm:
• manewale

Sinoniem:
• kaperjolle
• kaskenades
• streke

Spelfout:
• mannewales

Vertaling:
Engels: antics, capers
Nederlands: manualen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akkuraat
Volgende onderwerp: konfrontasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:10:44 UTC 2025