Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akkuraat
akkuraat [boodskap #133929] Sun, 04 October 2020 08:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
akkuraat
Afbreking: ak•ku•raat


Byvoeglike naamwoord: akkuraat
Vergrotende trap: akkurater
Oortreffende trap: akkuraatste
Attributief: akkurate

Betekenis:
• Heeltemal reg en noukeurig.

Gebruik:
• Geskiedenis moet so feitlik en akkuraat as moontlik aangebied word.

Sinoniem:
• noukeurig
• presies

Antoniem:
• onakkuraat

Afgelei:
• akkuraatheid

Vertaling:
Engels: accurate, precise, exact
Nederlands: accuraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prototipies
Volgende onderwerp: manewales
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:15:50 UTC 2025