prototipies [boodskap #133928] |
So, 04 Oktober 2020 08:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prototipies
Afbreking: pro•to•ti•pies
Byvoeglike naamwoord: prototipies
Attributief: prototipiese
Betekenis:
• Wat as 'n prototipe dien.
Gebruik:
• Danksy die Son se nabyheid aan die Aarde word dit as die prototipiese ster beskou.
Vertaling:
Engels: prototypic, prototypical
Nederlands: prototypisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|