Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mondering
mondering [boodskap #133926] Sun, 04 October 2020 07:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mondering
Afbreking: mon•de•ring


Selfstandige naamwoord: mondering
Meervoud: monderinge, monderings
Verkleinwoord: monderinkie
Meervoud van verkleining: monderinkies

Betekenis:
• Die uitrusting wat iemand vir 'n spesifieke doel of taak dra.

Gebruik:
• Maak seker dat daar nie swak plekke aan die soldaat se mondering is nie.

Sinoniem:
• kleding
• kleredrag
• tenue
• uitrusting
• uniform

Vertaling:
Engels: armor, outfit, accoutrement
Nederlands: montering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stang
Volgende onderwerp: prototipies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:16:14 UTC 2025