ontsier [boodskap #133923] |
Sat, 03 October 2020 19:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontsier
Afbreking: ont•sier
Werkwoord: ontsier
Verlede tyd: het ontsier
Betekenis:
• Lelik maak; van skoonheid beroof.
Gebruik:
• Daar is orals plastieksakke en ander vullis wat die dorp ontsier.
Antoniem:
• versier
Afgelei:
• ontsiering
Vertaling:
Engels: to make ugly, mar
Nederlands: ontsieren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|