Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duvet
duvet [boodskap #133921] Sat, 03 October 2020 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bed met 'n duvet oor.
'n Bed met 'n duvet oor.
duvet
Afbreking: du•vet


Selfstandige naamwoord: duvet
Meervoud: duvets

Betekenis:
• 'n Dik, snoesige kombers wat opgestop is waaronder geslaap word.

Gebruik:
• 'n Goeie duvet van dons of vere pas by jou liggaamstemperatuur aan, terwyl 'n duvet met sintetiese vulsel ideaal is vir mense met allergieë.

Hiponiem:
• donsduvet
• vereduvet

Afgelei:
• duvetoortreksel

Vertaling:
Engels: duvet
Nederlands: dekbed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knopkop
Volgende onderwerp: filet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:11:08 UTC 2025