Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versterkend
versterkend [boodskap #133918] Sat, 03 October 2020 16:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
versterkend
Afbreking: ver•ster•kend
Samestelling: versterk + -end


Byvoeglike naamwoord: versterkend
Attributief: versterkende
Partitief: versterkends

Betekenis:
• Wat groter, sterker of kragtiger word.

Gebruik:
• Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad, byvoorbeeld: dood versterkend is morsdood.

Antoniem:
• verswakkend

Vertaling:
Engels: strengthening, reinforcing
Nederlands: verstrekkend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van versterk.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agnosties
Volgende onderwerp: kisboude
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:16:24 UTC 2025