aks [boodskap #133916] |
Sat, 03 October 2020 12:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aks
Afbreking: aks
Selfstandige naamwoord: aks
Meervoud: akse
Verkleinwoord: aksie
Meervoud van verkleining: aksies
Betekenis:
• Een agtste (⅛), of 'n klein bietjie.
Gebruik:
• Maak die venster 'n aks groter oop.
Spreekwoord:
• Hy wil nie een aks toegee nie. [Hy wil glad nie toegee nie.]
Afgelei:
• drieaks
Vertaling:
Engels: eighth; little bit
Nederlands: aks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|