| verte [boodskap #133914] |
Sa., 03 Oktober 2020 11:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verte
Afbreking: ver•te
Uitspraak: /ˈfɛr.tə/
Selfstandige naamwoord: verte
Meervoud: vertes
Betekenis:
• 'n Groot afstand weg; wat nog maar net binne sigafstand is.
Gebruik:
• Dit raak vinnig donker soos die son in die verte sak.
Vertaling:
Engels: distance
Nederlands: verte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|