Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ester
ester [boodskap #133912] Sat, 03 October 2020 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ester
Afbreking: es•ter


Selfstandige naamwoord: ester
Meervoud: esters

Betekenis:
• Chemiese stof gevorm deur die werking van suur op 'n alkohol.

Gebruik:
Esters is dikwels welriekende vloeistowwe wat as oplos- en reukmiddels gebruik word.

Vertaling:
Engels: ester
Nederlands: ester

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Judas
Volgende onderwerp: ziljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:20:30 UTC 2025