Judas [boodskap #133911] |
Sat, 03 October 2020 11:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Judas
Afbreking: Ju•das
Selfstandige naamwoord: Judas
Meervoud: Judasse
Verkleinwoord: Judassie
Meervoud van verkleining: Judassies
Betekenis:
• Judas Iskariot, een van die 12 dissipels.
• (figuurlik) 'n Verraaier of valse vriend; onbetroubare persoon; huigelaar.
Gebruik:
• Judas het Jesus vir 30 silwerstukke verraai.
• Hy is 'n regte Judas!
Afgelei:
• Judasagtig
• judasbok
• judasboom
• judasgesig
• judaskus
• judaslag
• judasloon
• judasoor
• judaspenning
• judasstreek
• judaswerk
Vertaling:
Engels: traitor
Nederlands: judas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|