diepsinnig [boodskap #133910] |
Sat, 03 October 2020 10:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diepsinnig
Afbreking: diep•sin•nig
Samestelling: diep + sinnig
Byvoeglike naamwoord: diepsinnig
Vergrotende trap: diepsinniger
Oortreffende trap: diepsinnigste
Attributief: diepsinnige
Partitief: diepsinnigs
Betekenis:
• Waaroor mens diep nadink; tot die kern probeer deurdring of bepeins oor dit wat moeilik is om te verstaan.
Gebruik:
• En Salomo het haar al haar woorde verklaar; geen woord was vir die koning te diepsinnig om haar dit te verklaar nie. [1 Konings 10:3]
Afgelei:
• diepsinnigheid
Vertaling:
Engels: abstruse, profound
Nederlands: diepzinnig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|