Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skunnig
skunnig [boodskap #133908] Sat, 03 October 2020 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skunnig
Afbreking: skun•nig


Byvoeglike naamwoord: skunnig
Attributief: skunnige

Betekenis:
• Gemeen, laag of vuil; obseen.
• Armoedig of armsalig.

Gebruik:
• Wat 'n skunnige vent! Die voorbeelde is helaas te skunnig vir publikasie.
• Sy dra skunnige klere. Weet jy hoe dit voel om skunnig en skamel voor iemand te staan?

Afgelei:
• skunnigheid

Vertaling:
Engels: shabby, dirty, mean, obscene, vile
Nederlands: schunnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: padop
Volgende onderwerp: jodel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:11:04 UTC 2025