padop [boodskap #133907] |
Sat, 03 October 2020 08:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
padop
Afbreking: pad•op
Samestelling: pad + op
Byvoeglike naamwoord: padop
Betekenis:
• 'n Hoër ligging langs dieselfde pad, of figuurlik, in die verte in.
Gebruik:
• Hulle bly twee huise padop.
• Derduisende rande is padop soos mense vir die piramideskema geval het.
Antoniem:
• padaf
Vertaling:
Engels: up the road
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|