| astigmatisme [boodskap #133902] |
Vr., 02 Oktober 2020 21:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
astigmatisme
Afbreking: a•stig•ma•tis•me
Selfstandige naamwoord: astigmatisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Oogaandoening waar 'n versteurde beeld gevorm word a.g.v. 'n onreëlmatige kromming van die oog se kornea en lens.
Gebruik:
• 'n Persoon met astigmatisme se oë is meer soos rugby- as sokkerballe gevorm.
Sinoniem:
• skeefsiendheid
Verwant:
• astigmaties
Vertaling:
Engels: astigmatism
Nederlands: astigmatisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|