astigmaties [boodskap #133901] |
Fri, 02 October 2020 21:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
astigmaties
Afbreking: a•stig•ma•ties
Byvoeglike naamwoord: astigmaties
Attributief: astigmatiese
Betekenis:
• Wat aan astigmatisme ly; 'n versteurde beeld sien a.g.v. 'n onreëlmatige kromming van die oog se kornea en lens.
Gebruik:
• Dit is moeilik om self te bepaal of mens astigmaties is al dan nie.
Sinoniem:
• skeefsiende
Vertaling:
Engels: astigmatic
Nederlands: astigmatisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|