Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemeenslagtig
gemeenslagtig [boodskap #133900] Fri, 02 October 2020 20:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemeenslagtig
Afbreking: ge•meen•slag•tig
Uitspraak: /xəmiə̯nˈslɑxtəx/


Byvoeglike naamwoord: gemeenslagtig
Attributief: gemeenslagtige
Partitief: gemeenslagtigs

Betekenis:
• Wat manlik en/of vroulik is.

Gebruik:
• 'n Woorde soos "mens" of "skaap" is gemeenslagtig, d.w.s. manlik of vroulik.

Afgelei:
• gemeenslagtigheid

Vertaling:
Engels: common gender, of two genders
Nederlands: gemeenslachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hallusinogeen
Volgende onderwerp: astigmaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:03:15 UTC 2025