hallusinogeen [boodskap #133899] |
Fri, 02 October 2020 20:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hallusinogeen
Afbreking: hal•lu•si•no•geen
Selfstandige naamwoord: hallusinogeen
Meervoud: hallusinogene
Betekenis:
• Stof of middel wat drogbeelde (hallusinasies) veroorsaak.
Gebruik:
• Dwelms soos LSD en PCP is hallusinogene wat verstandelike persepsie verander en aan die gebruiker 'n gevoel van bomenslike krag gee.
Vertaling:
Engels: hallucinogen
Nederlands: hallucinogeen
Byvoeglike naamwoord: hallusinogeen
Attributief: hallusinogeene
Betekenis:
• Wat hallusinasies veroorsaak.
Gebruik:
• Hy kweek hallusinogene sampioene.
Vertaling:
Engels: hallucinogenic
Nederlands: hallucinogeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|