spraaksintese [boodskap #133898] |
Fri, 02 October 2020 20:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spraaksintese
Afbreking: spraak•sin•te•se
Samestelling: spraak + sintese
Selfstandige naamwoord: spraaksintese
Meervoud: spraaksinteses
Betekenis:
• Spraak kunsmatige produseer, byvoorbeeld deur 'n lêer met woorde op 'n rekenaar na oudio om te skakel.
Gebruik:
• Spraaksintese is 'n aktiewe veld van navorsing wat poog om die vloei en intonasie so natuurlik as moontlik te maak, sodat dit meer soos regte mense en minder soos blikstemme klink.
Vertaling:
Engels: speech synthesis
Nederlands: spraaksynthese
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|