soldeer [boodskap #133895] |
Fri, 02 October 2020 19:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soldeer
Afbreking: sol•deer
Werkwoord: soldeer
Verlede tyd: het gesoldeer
Betekenis:
• Om los metaaldele met gesmelte metaal (die soldeersel) aanmekaar te heg.
Gebruik:
• Die tegnikus soldeer die gebreekte draad aan die luidspreker vas.
Afgelei:
• soldeerbout
• soldeerder
• soldeerlas
• soldeernaat
• soldeerpasta
• soldeersel
• soldeersuur
• soldeertang
• soldeerwerk
Vertaling:
Engels: to solder
Nederlands: solderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|