sweiser [boodskap #133892] |
Vr, 02 Oktober 2020 19:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sweiser
Afbreking: swei•ser
Selfstandige naamwoord: sweiser
Meervoud: sweisers
Verkleinwoord: sweisertjie
Meervoud van verkleining: sweisertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat sweis.
Gebruik:
• Ons soek 'n goeie sweiser wat ons met sweiswerk kan help.
Verwant:
• sweis (ww.)
Vertaling:
Engels: welder
Nederlands: lasser
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|