Nico die oningeligte [boodskap #13879] |
Sat, 18 April 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Nico" kritiseer die volgende:
> | die Khmer Rouge hom al lankal
> | deur 'n soort bosjustisie
> | verhoor en gevonnis (meestal
> | om simpatie vir hulself in
> | die buiteland te werf.)
>
> Jy lieg, Gloudina, tensy jou ou radiostasietjie baie klein en oningelig is.
> Ek luister saans na die Kanadese nuus oor MPR en daar is nooit so iets
> gesê nie.
Ou Nico, die volgende kom uit 'n artikel
in "Time":
A mutiny had split the ranks of the
Khmer Rouge... Last year a power
struggle in the leadership in Anlong
Veng led to the arrest and show trial
of Pol Pot,.......
> | Onthou ook altyd, ou Lou,
> | 'n klomp van ons Kanadese praat
> | Frans en weet baie meer van
> | Suid-oos Asia as wat jy ooit kan
> | weet.
> |
> |
> Onthou ook altyd, ou Gloudina, 'n klomp van ons ander Afrikaners is wyd
> belese en luister en kyk na verskeie uitsendings en weet baie meer van wat
> op die aardbol aangaan as wat jy ooit kan weet.
>
> Nico
Moet ek aanneem dat jy NIE Time Magazine
lees nie. Indien nie, hoekom nie. Of word
dit nie versprei in die bosse van Minnesota
nie?
|
|
|
Re: Nico die oningeligte [boodskap #13913 is 'n antwoord op boodskap #13879] |
Mon, 20 April 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
| Moet ek aanneem dat jy NIE Time Magazine
| lees nie. Indien nie, hoekom nie. Of word
| dit nie versprei in die bosse van Minnesota
| nie?
Gloudina in ligte luim ..... flouerige grappie Gloudina, maar nie snaaks
nie ...
|
|
|