vermag [boodskap #133889] |
Fri, 02 October 2020 16:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermag
Afbreking: ver•mag
Werkwoord: vermag
Verlede tyd: het vermag
Betekenis:
• Gedoen kry of invloed uitoefen.
Gebruik:
• Pous Innocentius V het maar min in sy kort pontifikaat vermag.
Sinoniem:
• bereik
• regkry
• reggekry
Vertaling:
Engels: to accomplish, achieve
Nederlands: bereikte, vervullen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|