Betekenis:
• Virusinfeksie wat tot die verlamming of misvorming van die ledemate lei.
Gebruik:
• By groeiende kinders kan kinderverlamming misvorming veroorsaak, deurdat die aangetaste ledemate nie normaal ontwikkel nie, of deur spiere kromgetrek word.