bantom [boodskap #133883] |
Fri, 02 October 2020 11:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bantom
Afbreking: bant•om
Selfstandige naamwoord: bantom
Meervoud: bantoms
Betekenis:
• Gladderige klippie met ligte strepe wat veral in diamantgrond gevind word.
• 'n Bees of ander dier met 'n streep om die lyf.
Gebruik:
• Die delwers het baie opgewonde geraak toe hulle bantoms tussen die gruis vind.
• ???
Wisselvorm:
• bandom
Afgelei:
• bantomsif
• bantomsoeker
• bantomsorteerder
Vertaling:
Engels: bantom pebble; striped ox/cow
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|