Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geldgierig
geldgierig [boodskap #133882] Fri, 02 October 2020 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geldgierig
Afbreking: geld•gie•rig
Samestelling: geld + gierig


Byvoeglike naamwoord: geldgierig
Vergrotende trap: geldgieriger
Oortreffende trap: geldgierigste
Attributief: geldgierige

Betekenis:
• Wat baie gierig na geld is.

Gebruik:
• 'n Geldwolf is iemand wat baie geldgierig is.

Sinoniem:
• geldsugtig
• hebsugtig

Afgelei:
• geldgierigheid

Vertaling:
Engels: greedy for money
Nederlands: geldgierig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raat
Volgende onderwerp: bantom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:03:38 UTC 2025