| bedreig [boodskap #133880] |
Vr., 02 Oktober 2020 08:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedreig
Afbreking: be•dreig
Werkwoord: bedreig
Verlede tyd: het bedreig
Verlede deelwoord: bedreigde
Betekenis:
• Om 'n gevaar in te hou of te veroorsaak; vrees aanjaag of inboesem; mense bang maak.
Gebruik:
• Die dief dreig die winkelier met 'n mes.
• Die lekkende kernsentrale dreig om 'n natuurramp te veroorsaak.
Afgelei:
• bedreiger
• bedreiging
Vertaling:
Engels: to threaten
Nederlands: bedreigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|