verkeersbeampte [boodskap #133878] |
Thu, 01 October 2020 20:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkeersbeampte
Afbreking: ver•keers•be•amp•te
Samestelling: verkeer + -s- + beampte
Selfstandige naamwoord: verkeersbeampte
Meervoud: verkeersbeamptes
Verkleinwoord: verkeersbeamptetjie
Meervoud van verkleining: verkeersbeamptetjies
Betekenis:
• Persoon wat die verkeer reguleer en verkeersreëls toepas.
Gebruik:
• Sit ons dalk in 'n situasie waar die verkeersbeamptes mense vir spoed moet vang om die begroting te laat klop?
Sinoniem:
• verkeersagent
• verkeerskonstabel
Vertaling:
Engels: traffic officer, traffic cop
Nederlands: verkeersagent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|