wetenskaplik [boodskap #133877] |
Thu, 01 October 2020 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wetenskaplik
Afbreking: we•ten•skap•lik
Samestelling: wetenskap + -lik
Byvoeglike naamwoord: wetenskaplik
Vergrotende trap: wetenskapliker
Oortreffende trap: wetenskaplikste
Attributief: wetenskaplike
Partitief: wetenskapliks
Betekenis:
• Met betrekking tot of volgens die wetenskap.
Gebruik:
• Mense het insekte sedert prehistoriese tye bestudeer, maar hulle is eers vanaf die vroeë 16de eeu wetenskaplik bestudeer.
Antoniem:
• onwetenskaplik
Afgelei:
• wetenskaplikheid
Vertaling:
Engels: scientific, scientifically
Nederlands: wetenschappelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|