Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maandstonde
maandstonde [boodskap #133874] Thu, 01 October 2020 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
maandstonde
Afbreking: maand•ston•de


Selfstandige naamwoord: maandstonde
Meervoud: maandstondes

Betekenis:
• Maandelikse bloeding wat deur die baarmoeder afgeskei word.

Gebruik:
• Navorsing toon dat maandstonde op 'n vroeë leeftyd en menopouse op 'n latere leeftyd die risiko vir borskanker by vroue verhoog.

Sinoniem:
• menstruasie

Vertaling:
Engels: menstruation
Nederlands: maandstonde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkeldoring
Volgende onderwerp: leerlooiery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:50:03 UTC 2025