enkeldoring [boodskap #133873] |
Thu, 01 October 2020 19:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
enkeldoring
Afbreking: en•kel•do•ring
Samestelling: enkel + doring
Selfstandige naamwoord: enkeldoring
Meervoud: enkeldorings
Verkleinwoord: enkeldorinkie
Meervoud van verkleining: enkeldorinkies
Betekenis:
• Doringboom wat groei in rivieroewerbos in die laeveld en noordwaarts tot by die Zambezirivier, Acacia robusta.
Gebruik:
• Die enkeldoring is halfbladwisselend, kan 'n hoogte van 20 meter bereik en het kenmerkende ligte blomme wat dikwels eerste in die lente blom.
Vertaling:
Engels: splendid thorn
Noord-Sotho: mooka
Tsonga: mvumbangwenya
Tswana: mokhu
Venda: muvumba-ngwena
Zoeloe: umngamanzi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|