Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » offerande
offerande [boodskap #133871] Thu, 01 October 2020 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
offerande
Afbreking: of•fer•an•de
Uitspraak: /ofəˈrɑndə/


Selfstandige naamwoord: offerande
Meervoud: offerandes
Verkleinwoord: offerandetjie
Meervoud van verkleining: offerandetjies

Betekenis:
• Iets wat aan die godheid geoffer word, of die plegtigheid waartydens dit plaasvind.

Gebruik:
• Nee, gehoorsaamheid is beter as offerande, om te luister is beter as die vet van ramme. [1 Samuel 15:22]

Sinoniem:
• offer
• offergawe
• offerplegtigheid

Vertaling:
Engels: offering, sacrifice
Nederlands: offergave

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blommemeisie
Volgende onderwerp: lawaglas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:49:19 UTC 2025