blommemeisie [boodskap #133870] |
Thu, 01 October 2020 15:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blommemeisie
Afbreking: blom•me•mei•sie
Samestelling: blomme + meisie
Selfstandige naamwoord: blommemeisie
Meervoud: blommemeisies
Verkleinwoord: blommemeisietjie
Meervoud van verkleining: blommemeisietjies
Betekenis:
• 'n Jong meisie wat die bruid en strooimeisies tydens 'n troue bystaan.
Gebruik:
• Die blommemeisie deel konfetti by die deur uit.
Antoniem:
• hofknaap
Vertaling:
Engels: flower girl
Nederlands: bloemenmeisje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|