Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strooijonker
strooijonker [boodskap #133868] Thu, 01 October 2020 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
strooijonker
Afbreking: strooi•jon•ker


Selfstandige naamwoord: strooijonker
Meervoud: strooijonkers
Verkleinwoord: strooijonkertjie
Meervoud van verkleining: strooijonkertjies

Betekenis:
• 'n Ongetroude man wat die bruidegom tydens sy troue bystaan en met die reëlings help.

Gebruik:
• Die strooijonker stel gewoonlik 'n heildronk op die bruidegom in.

Sinoniem:
• bruidsjonker

Antoniem:
• strooimeisie

Afgelei:
• strooijonkerstoespraak

Vertaling:
Engels: best man, groomsman
Nederlands: bruidsjonker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dreig
Volgende onderwerp: strooimeisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 02:49:08 UTC 2025